Thurgau is 'n kanton in Switserland met sowat 264 duisend inwoners. 88,5% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Frauenfeld.
Developed by razib.in